Ons kleuterskool bied ‘n omvattende Holistiese Kindontwikkelingsprogram wat elke kind se volle potensiaal ontsluit. Ons fokus op vyf kernareas:
- taalontwikkeling,
- kognitiewe ontwikkeling,
- sosiale en emosionele ontwikkeling,
- fynmotoriese vaardighede en grootmotoriese ontwikkeling.
Deur speletjies, kreatiewe aktiwiteite en interaktiewe leerervarings bou ons selfvertroue, probleemoplossingsvaardighede en lewenslange leerlus.
Skep ‘n liefde vir leer en gee jou kind die beste begin